News
10
The following is taken from an article which appeared on the front page of the Kempton Express on 11 January 2007.

Corné is SA se slimste
Met 15 onderskeidings agter sy naam is Corné de Witt, verlede jaar se hoofseun van Hoerskool Kemptonpark, as die matriekleerling met die meeste onderskeidings in die land aangewys. Corné het in graad 9 aan sy onderskeidings begin werk. Verlede jaar in matriek het hy 10 vakke geslaag. Corné is die oudste seun van pediater, dr Jannie de Witt.

Comments

There are currently no comments, be the first to post one.

Post Comment

Only registered users may post comments.